Photo AI

HOU 'N SUKESVELLE ROMMELVERKOPING Is jou garage ook só vol ongebruikte, stukkende of items dat daar byna nie plek is om die motor te parkeer nie? Indien wel, is dit dalk tyd dat jy jou rommelverkoping reel - NSC Afrikaans FAL - Question 2 - 2017 - Paper 1

Question icon

Question 2

HOU-'N-SUKESVELLE-ROMMELVERKOPING--Is-jou-garage-ook-só-vol-ongebruikte,-stukkende-of-items-dat-daar-byna-nie-plek-is-om-die-motor-te-parkeer-nie?-Indien-wel,-is-dit-dalk-tyd-dat-jy-jou-rommelverkoping-reel-NSC Afrikaans FAL-Question 2-2017-Paper 1.png

HOU 'N SUKESVELLE ROMMELVERKOPING Is jou garage ook só vol ongebruikte, stukkende of items dat daar byna nie plek is om die motor te parkeer nie? Indien wel, is dit... show full transcript

Worked Solution & Example Answer:HOU 'N SUKESVELLE ROMMELVERKOPING Is jou garage ook só vol ongebruikte, stukkende of items dat daar byna nie plek is om die motor te parkeer nie? Indien wel, is dit dalk tyd dat jy jou rommelverkoping reel - NSC Afrikaans FAL - Question 2 - 2017 - Paper 1

Step 1

1. Moenie die rommelverkoping in jou garage hou nie.

96%

114 rated

Answer

Hou die rommelverkoping liewer buite op die spypaadjie of onder jou motorafdak.

Step 2

2. Adverteer jou rommelverkoping.

99%

104 rated

Answer

Maak seker dat mense van jou verkoping weet. Plaas advertensies in winkels/biblioteek.

Step 3

3. Stel 'n lys saam van dit wat jy wil verkoop.

96%

101 rated

Answer

Gaan deur die goed waarna jy ontslae wil raak en maak 'n volledige lys van die items.

Step 4

4. Tydig jy die lekkerste goed vir 'n billike prys.

98%

120 rated

Answer

Wees bewus dat mense verskillende waardes aan items heg.

Step 5

5. Maak seker dat jy genoeg kleingeld het.

97%

117 rated

Answer

Dit sal help om transaksies gladder te laat verloop.

Join the NSC students using SimpleStudy...

97% of Students

Report Improved Results

98% of Students

Recommend to friends

100,000+

Students Supported

1 Million+

Questions answered

;