Photo AI

4.1 Skryf die dogtertjie se woorde in RAAMPIE 1 oor en vul die ontbrekende KOMMA op die KORREKTE plek in - NSC Afrikaans FAL - Question 4 - 2018 - Paper 1

Question icon

Question 4

4.1-Skryf-die-dogtertjie-se-woorde-in-RAAMPIE-1-oor-en-vul-die-ontbrekende-KOMMA-op-die-KORREKTE-plek-in-NSC Afrikaans FAL-Question 4-2018-Paper 1.png

4.1 Skryf die dogtertjie se woorde in RAAMPIE 1 oor en vul die ontbrekende KOMMA op die KORREKTE plek in. 4.2 Kies 'n SINONIEM vir "irriteer" in RAAMPIE 1 uit die l... show full transcript

Worked Solution & Example Answer:4.1 Skryf die dogtertjie se woorde in RAAMPIE 1 oor en vul die ontbrekende KOMMA op die KORREKTE plek in - NSC Afrikaans FAL - Question 4 - 2018 - Paper 1

Step 1

Skryf die dogtertjie se woorde in RAAMPIE 1 oor en vul die ontbrekende KOMMA op die KORREKTE plek in.

96%

114 rated

Answer

Ma, Hammie probeer sy bes om my te irriteer.

Step 2

Kies 'n SINONIEM vir "irriteer" in RAAMPIE 1 uit die lys hieronder. Skryf net die vraagnommer (4.2) en die antwoord neer.

99%

104 rated

Answer

pla

Step 3

Hoe word die dogtertjie se woorde in RAAMPIE 2 beklemtoon?

96%

101 rated

Answer

Die uitroepteken aan die einde van haar sin. Dit is 'n uitroep sin. Die woord "presies" word beklemtoon/die aksent/akuutaksent.

Step 4

Waarom is die dogtertjie in RAAMPIE 2 se mond so groot oop?

98%

120 rated

Answer

Dit wys dat sy hard praat/skree. Dit wys hoe ernstig sy oor die saak voel. Dit wys hoe kwaad sy vir Hammie is/geirriteerd. Sy wil haar ma se aandag trek.

Step 5

Skryf die dogtertjie se woorde in RAAMPIE 3 in die INDIREKTE REDE.

97%

117 rated

Answer

Die dogtertjie vra hoe sy hom kan kry om op te hou.

Step 6

Wat IMPLISEER die dogtertjie in RAAMPIE 3? Noem TWEE dinge.

97%

121 rated

Answer

Hammie is sielig en nie aan die kant nie. Hammie sal nie daarvan hou om die kamer aan die kant te maak nie.

Step 7

Kies die KORREKTE antwoord op die sinne te voltooi. Skryf net die letter (A–D) langs die vraagnommer (4.7) neer.

96%

114 rated

Answer

B

Step 8

Gaan maak jou kamer skoon./Gaan maak jou kamer skoon!

99%

104 rated

Answer

Maak jou kamer skoon!

Step 9

Skryf in TUSSENWERPSEL uit die strokiesprent neer.

96%

101 rated

Answer

Nee!

Join the NSC students using SimpleStudy...

97% of Students

Report Improved Results

98% of Students

Recommend to friends

100,000+

Students Supported

1 Million+

Questions answered

;