Photo AI

3.1 Wie is die adverteerder in hierdie advertensie? Die Spur (Steak Ranches) - NSC Afrikaans FAL - Question 3 - 2016 - Paper 1

Question icon

Question 3

3.1-Wie-is-die-adverteerder-in-hierdie-advertensie?---Die-Spur-(Steak-Ranches)-NSC Afrikaans FAL-Question 3-2016-Paper 1.png

3.1 Wie is die adverteerder in hierdie advertensie? Die Spur (Steak Ranches). 3.2 Noem TWEE maniere waarop die woorde heel bo in die advertensie (kop) beklemtoo... show full transcript

Worked Solution & Example Answer:3.1 Wie is die adverteerder in hierdie advertensie? Die Spur (Steak Ranches) - NSC Afrikaans FAL - Question 3 - 2016 - Paper 1

Step 1

Wie is die adverteerder in hierdie advertensie?

96%

114 rated

Answer

Die Spur (Steak Ranches).

Step 2

Noem TWEE maniere waarop die woorde heel bo in die advertensie (kop) beklemtoon word.

99%

104 rated

Answer

  • in vetdruk/dik letters.
  • in hoofletters.

Step 3

Gee EEN woord vir die woorde tussen hakies.

96%

101 rated

Answer

Suid-Afrikaners.

Step 4

Voltooi die volgende sin met die korrekte WOORD:

98%

120 rated

Answer

perfek.

Step 5

Gee die VERGROTENDE TRAP van die woord tussen hakies.

97%

117 rated

Answer

lekkerder.

Step 6

Kies die korrekte antwoord. Skryf net die vraagnommer (3.6) en die antwoord (A–D) neer, byvoorbeeld 3.6 E.

97%

121 rated

Answer

A alliterasie.

Step 7

Voltooi die volgende sin met die korrekte VOORNAAMWOORD:

96%

114 rated

Answer

jou.

Step 8

Kies die KORREKTE antwoord tussen hakies.

99%

104 rated

Answer

lekker.

Step 9

Skryf die onderstaande GETAL as 'n woord.

96%

101 rated

Answer

kwart.

Join the NSC students using SimpleStudy...

97% of Students

Report Improved Results

98% of Students

Recommend to friends

100,000+

Students Supported

1 Million+

Questions answered

;