Photo AI

Lees die teks hieronder en beantword die vrae wat volg - NSC Afrikaans HL - Question 5 - 2018 - Paper 1

Question icon

Question 5

Lees-die-teks-hieronder-en-beantword-die-vrae-wat-volg-NSC Afrikaans HL-Question 5-2018-Paper 1.png

Lees die teks hieronder en beantword die vrae wat volg. KAKKERLAKMELK IN JOU SUPERMARK? Internasionale navorsers het 'n nuwe supervoedsel ontdek wat glo baie geson... show full transcript

Worked Solution & Example Answer:Lees die teks hieronder en beantword die vrae wat volg - NSC Afrikaans HL - Question 5 - 2018 - Paper 1

Step 1

5.1 Skryf die diftong neer wat in die titel voorkom.

96%

114 rated

Answer

ou/jou

Step 2

5.2 Internasionale navorsers het nou/onlangs/verlede_week/in_die_afgelop_jaar 'n nuwe supervoedsel ontdek.

99%

104 rated

Answer

Internasionale navorsers het nou/onlangs/verlede_week/in_die_afgelop_jaar 'n nuwe supervoedsel ontdek.

Step 3

5.3 Vorm 'n sin van jou eie met die homfoon van die onderstrepte woord.

96%

101 rated

Answer

Die sanger/-es reik na die sterre. Na die onderhandelinge reik die twee party mekaar die hand. Die bordjie val, want die vrou kan nie tot by die tafel reik nie. Die toe reik tot daar by jou.

Step 4

5.4 ... sal die wetenskaplikes wat hierdie verskynsel (sal) navors.

98%

120 rated

Answer

Die kandidaat se sin moet die komma aanhaal.

Join the NSC students using SimpleStudy...

97% of Students

Report Improved Results

98% of Students

Recommend to friends

100,000+

Students Supported

1 Million+

Questions answered

;