1.1 Hierdie Wet gee gebruikers toegang tot skuldeerders:
A Wet op Brêebasis- Swart Ekonomiese Bemagtiging, 2003 (Wet 53 van 2003)
B Wet op Gelyke Indiensneming, 1998 (Wet 55 van 1998)
C Wet op Verbruikersbeskerming, 2008 (Wet 68 van 2008)
D Nasionale Kredietwet, 2005 (Wet 34 van 2005)
1.1.2 Wat terenu weer van die volgende beskrywing kan onder die tersiëre sektor geklassifiseer word?
A AMC Vervoer
B Teokoms Wynlandgoed
C Wet Meubelverbeterda
D BlueRock Steenkoolmy
1.1.3 'n Nywerheidsontledingsinstrument wat gebruik word om die uitdagings in die makro-omgewing te analiseer:
A Porter se Vyf Kragte
B PESTWO
C 'SCAMPER'
D Balanskaart
1.1.4 Die ...-klousule word toegepas om die bedrag te bepaal wat die versekeraar sal uitbetaal, veral wanneer goedere onderverseker is - NSC Business Studies - Question 1 - 2016 - Paper 1
Question 1

B Wet op Gelyke Indiensneming, 199... show full transcript
Worked Solution & Example Answer:1.1 Hierdie Wet gee gebruikers toegang tot skuldeerders:
A Wet op Brêebasis- Swart Ekonomiese Bemagtiging, 2003 (Wet 53 van 2003)
B Wet op Gelyke Indiensneming, 1998 (Wet 55 van 1998)
C Wet op Verbruikersbeskerming, 2008 (Wet 68 van 2008)
D Nasionale Kredietwet, 2005 (Wet 34 van 2005)
1.1.2 Wat terenu weer van die volgende beskrywing kan onder die tersiëre sektor geklassifiseer word?
A AMC Vervoer
B Teokoms Wynlandgoed
C Wet Meubelverbeterda
D BlueRock Steenkoolmy
1.1.3 'n Nywerheidsontledingsinstrument wat gebruik word om die uitdagings in die makro-omgewing te analiseer:
A Porter se Vyf Kragte
B PESTWO
C 'SCAMPER'
D Balanskaart
1.1.4 Die ...-klousule word toegepas om die bedrag te bepaal wat die versekeraar sal uitbetaal, veral wanneer goedere onderverseker is - NSC Business Studies - Question 1 - 2016 - Paper 1
Step 1
1.1 Hierdie Wet gee gebruikers toegang tot skuldeerders:
96%
114 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
C Wet op Verbruikersbeskerming, 2008 (Wet 68 van 2008)
Step 2
1.2 Wat terenu weer van die volgende beskrywing kan onder die tersiëre sektor geklassifiseer word?
99%
104 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
A AMC Vervoer
Step 3
1.3 'n Nywerheidsontledingsinstrument wat gebruik word om die uitdagings in die makro-omgewing te analiseer:
96%
101 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
A Porter se Vyf Kragte
Step 4
1.4 Die ...-klousule word toegepas om die bedrag te bepaal wat die versekeraar sal uitbetaal, veral wanneer goedere onderverseker is.
98%
120 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
C awery
Step 5
1.5 Die huidige en vorige direkteure van 'n ... maatskappy is gesamentlik en afsonderlik vir die maatskappy se skuld verantwoordelik.
97%
117 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
A persoonlikeaanspreeklikheid
Step 6
1.6 Hierdie aspek moet in ag geneem word wanneer 'n multimedia-aanbieding ontwerp word:
97%
121 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
B Kies toepaslike beeldmateriaal.
Step 7
1.7 Telkom Bpk. is nie net oor hulle finansiële posisie besorg nie, maar ook oor hulle maatskaplike/sosiale en omgewingsuksesse. Hulle doen daarom verslag oor hulle ... prestasies.
96%
114 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
B maatskaplike/sosiale
Step 8
1.8 Teorieë oor spanningsdynamika help beslishede om ...
99%
104 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
D take te verdele en die rolle van werknemers toe te ken.
Step 9
1.9 Gehalteksirkels is gewoonlik deel van die TGB('TQM')-element van ...
96%
101 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
B topbestuurbetrokkenheid.
Step 10
1.10 Effektiewe terugvoering behels die ...
98%
120 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
A beantwoording van vrae na afloop van 'n aanbieding.