Photo AI

1.1 Kies die korrekte woord(e) uit dié wat tussen hakies gegee word - NSC Civil Technology Civil Services - Question 1 - 2022 - Paper 1

Question icon

Question 1

1.1-Kies-die-korrekte-woord(e)-uit-dié-wat-tussen-hakies-gegee-word-NSC Civil Technology Civil Services-Question 1-2022-Paper 1.png

1.1 Kies die korrekte woord(e) uit dié wat tussen hakies gegee word. Skryf slegs die woord(e) langs die vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.5) in die ANTWOORDBOEK neer, bv. ... show full transcript

Worked Solution & Example Answer:1.1 Kies die korrekte woord(e) uit dié wat tussen hakies gegee word - NSC Civil Technology Civil Services - Question 1 - 2022 - Paper 1

Step 1

1.1.1 (Olie- of waterbasiserf/Silikon/Suur)

96%

114 rated

Answer

Olie- of waterbasiserf

Step 2

1.1.2 Nabehandelings (verhoog die sterkte van beton/verhoog die digtheid van beton/laat beton vinniger verhard)

99%

104 rated

Answer

Verhoog die sterkte van beton

Step 3

1.1.3 Elektroplatering kan aangewend word deur (elektrodes/elektromagte/elektrolise) te gebruik

96%

101 rated

Answer

Elektrolise

Step 4

1.1.4 Poierbedekking is die proses om 'n laag (plastiek/verf/sink) op 'n metaal aan te wend

98%

120 rated

Answer

Plastiek

Step 5

1.1.5 Galvanisering is die proses om 'n (sink/koper/tin)-laag op die basis van metale aan te wend

97%

117 rated

Answer

Sink

Join the NSC students using SimpleStudy...

97% of Students

Report Improved Results

98% of Students

Recommend to friends

100,000+

Students Supported

1 Million+

Questions answered

;