Photo AI

1.1 Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings - NSC Civil Technology Construction - Question 1 - 2022 - Paper 1

Question icon

Question 1

1.1-Gee-EEN-woord/term-vir-elk-van-die-volgende-beskrywings-NSC Civil Technology Construction-Question 1-2022-Paper 1.png

1.1 Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die woord/term langs die vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.5) in die ANTW OORDERBOEK neer, bv. 1.1... show full transcript

Worked Solution & Example Answer:1.1 Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings - NSC Civil Technology Construction - Question 1 - 2022 - Paper 1

Step 1

1.1.1 Kan weer gemesl mod wat geen chemiese proses betrokke is nie

96%

114 rated

Answer

Termoplastiek/Thermoplastiekpoeierbestrykking

Step 2

1.1.2 Die bedekking van 'n metaal deur die proses van elektroplasie gebruik

99%

104 rated

Answer

Elektroplatering

Step 3

1.1.3 Die proses om vars gegete beton vir 'n spesifieke tipe klam/vogtig te hou

96%

101 rated

Answer

Nabehandeling

Step 4

1.1.4 Beskikbaar in 'n mat/dowwe en glansafwerking

98%

120 rated

Answer

Verf/Vernis

Step 5

1.1.5 'n Proses wat gebruik word om staal met 'n laag sink te bedek

97%

117 rated

Answer

Galvanisering

Step 6

1.2.1 Waarom moet glyvrye materiaal aan die onderkant van die style van 'n leer aangebring word?

97%

121 rated

Answer

Glyvrye materiaal moet aangebring word om:

  • Te voorkom dat leers beweeg wanneer werkers daarop werk.
  • Stabiliteit van die leer te verseker wanneer dit in gebruik is.

Step 7

1.2.2 Verduidelik waarom dit beter is om 'n houtleer te gebruik wanneer daar naby elektriese kabels gewerk word.

96%

114 rated

Answer

Houtleer is beter:

  • Om elektriese skok te voorkom
  • Omdat dit 'n swak geleier van elektrisiteit is.

Step 8

1.2.3 Verduidelik waarom jy sal verkies om 'n aluminiumleer in plaas van 'n houtleer te gebruik.

99%

104 rated

Answer

Aluminiumleer is:

  • Ligtiger
  • Meer duursaam
  • Makliker om te hanteer
  • Makliker om skoon te maak
  • Sterker
  • Geskik om hoër hoogtes te bereik.

Step 9

1.2.4 Noem TWEE metodes wat gebruik kan word om houtle te behandel.

96%

101 rated

Answer

Houtle kan behandel word met:

  • Lynolie/Roulynole/Olie
  • Helder verniss/Vernis
  • Houthoudursingsmiddel/Houtpreserveermiddel
  • Preserveermiddel.

Step 10

1.3 Beskryf TWEE veiligheidsregulasies waaraan 'n steierplatform moet voldoen.

98%

120 rated

Answer

Die steierplatform moet:

  • Skermingsheers hê
  • Skopplaat/plate hê
  • Genoegsame spasie tussen die struktuur en die platform het vir die werker om te sit en werk.
  • Wyke wees van enige obstruksie /afval/spykers wat uitsteek/toerusting, wat ongelukke kan veroorsaak.

Step 11

1.4 Noem TWEE plekke op 'n bouterrein waar veiligheidsnette opgerig moet word om die veiligheid van werkers te verseker.

97%

117 rated

Answer

Veiligheidsnet kan opgerig word:

  • Bokant 'n ingang
  • By gange
  • By areas waar mense werk terwyl werk bokant hulle uitgevoer word.

Step 12

1.5.1 Identifiseer die hegstuk.

97%

121 rated

Answer

Rawlbolt/Uitdyb/Ankerbout

Step 13

1.5.2 Verduidelik die eerste DRIE stappe wat jy sal volg om 'n steunstuk aan 'n steenmuw te sit met gebruik van die hegstuk hiervoor nadat die posisie van die gat gemerk is.

96%

114 rated

Answer

Die eerste drie stappe is:

  1. Boor gat.
  2. Verwyder puin/Maak gat skoon.
  3. Verwyder die bolt en water/Steek ankerstuk in gat.

Join the NSC students using SimpleStudy...

97% of Students

Report Improved Results

98% of Students

Recommend to friends

100,000+

Students Supported

1 Million+

Questions answered

;