Photo AI

'n Lêer .. - NSC Computer Application Technology - Question 1 - 2021 - Paper 2

Question icon

Question 1

'n-Lêer-..-NSC Computer Application Technology-Question 1-2021-Paper 2.png

'n Lêer ... spesifiseer die unieke ligging van 'n lêer of lêergids in 'n lêerstelsel. A naam ('name') B pad ('path') C attribute ('attribute') D uitbreiding ('extens... show full transcript

Worked Solution & Example Answer:'n Lêer .. - NSC Computer Application Technology - Question 1 - 2021 - Paper 2

Step 1

'n Lêer ... spesifiseer die unieke ligging van 'n lêer of lêergids in 'n lêerstelsel.

96%

114 rated

Answer

B. pad ('path')

Step 2

Watter EEN van die volgende eienskappe verwys NIE na die metadata van 'n woordverwerkingsdokument NIE?

99%

104 rated

Answer

D. Geskep ('Created')

Step 3

Op ouer rekenaars sal die ... die dataoordrag stadiger maak in vergelyking met nuwer rekenaars.

96%

101 rated

Answer

B. vertraging ('lag')

Step 4

Die ... sal die tipe taal en grafika wat in 'n aanbiedingsprogram gebruik word, bepaal.

98%

120 rated

Answer

A. uitleg

Step 5

'n Raakskerm is die doeltreffendste toetoetsoestel ('input device') wanneer daar van 'n gebruiker verwag word om ...

97%

117 rated

Answer

A. tussen beperkte opsies te kies.

Step 6

'n ... is 'n hulpmiddel wat gewoonlik oor die internet afgelewer word.

97%

121 rated

Answer

B. Deurgang ('Portal')

Step 7

In ... is 'n kwaadwillige program wat gebruik word om 'n VDoS('DoS')-aanval te initieer.

96%

114 rated

Answer

B. Bot

Step 8

Watter EEN van die volgende berekende velde sal belasting op die toegeveegde waarde van 15% in 'n databasivraagsin ('query') korrek bepaal?

99%

104 rated

Answer

A. BTW('Prys')*0.15

Join the NSC students using SimpleStudy...

97% of Students

Report Improved Results

98% of Students

Recommend to friends

100,000+

Students Supported

1 Million+

Questions answered

;