Jy is gevra om 'n webblad te voltooi om inligting oor musiek te deel - NSC Computer Application Technology - Question 6 - 2016 - Paper 1
Question 6
Jy is gevra om 'n webblad te voltooi om inligting oor musiek te deel.
Maak die onvolledige 6Poster_Plakkaat-webblad in 'n webblaaier en ook in 'n teksredigeerder (N... show full transcript
Worked Solution & Example Answer:Jy is gevra om 'n webblad te voltooi om inligting oor musiek te deel - NSC Computer Application Technology - Question 6 - 2016 - Paper 1
Step 1
6.1 Vind die titel en die titelmerkers onderaan die HTML-kode en skuif dit na die korrekte posisie sodat dit teks '60s Music' in die webblaaierertjie ('browser tab') vertoon word.
96%
114 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
<head>
<title>60s Music</title>
</head>
Step 2
6.2 Die prentmerk ('image tag') is veronderstel om die 6Sixty_Sestig.jpg-prent, wat in die eksamenleergids gestoor is, te vertoon. Voeg die ontbrekende deel van die kode merker by sodat die prent korrek vertoon word.
99%
104 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
<img src="6Sixty_Sestig.jpg" alt="60s Music Poster">
Step 3
6.3 Verander die inlysting ('alignment') van die opskrif 'Music' sodat dit in die middel van die bladsy verskyn.
96%
101 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
<h1 align="center">Music</h1>
Step 4
6.4 Verander die HTML-kode vir die horisontale lyn soos volg:
- Die grootte is 3
- Die lyn oor 70% van die skermbreedte strek
98%
120 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
<hr size="3" width="70%">
Step 5
6.5 Pas 'n 'Heading 2'-styl op teks 'Before 1963' toe.
97%
117 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
<h2>Before 1963</h2>
Step 6
6.6 Vind die teks 'The Beatles' naby die einde van die eerste paragraaf en voeg merkers sodat die teks in vetdruk ('bold') vertoon.
97%
121 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
<b>The Beatles</b>
Step 7
6.7 Vertoon die teks kursive ('italics').
96%
114 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
<i>To mention a few ...</i>
Step 8
6.8 Redigeer die tabel soos volg:
- Verander die agtergrondkleur na oranje.
- Voeg 'n nuwe ry boonop die tabel in.
- Voeg die opskrifte 'Artist' en 'Hits' in die nuwe eerste ry van die tabel in.
99%
104 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!