Photo AI

Definieer die volgende choreografie strukture/elemente: 7.1 Kanon 7.2 Tema 7.3 Motief 7.4 Klimaks 7.5 Unison-beweging - NSC Dance Studies - Question 7 - 2019 - Paper 1

Question icon

Question 7

Definieer-die-volgende-choreografie-strukture/elemente:--7.1-Kanon--7.2-Tema--7.3-Motief--7.4-Klimaks--7.5-Unison-beweging-NSC Dance Studies-Question 7-2019-Paper 1.png

Definieer die volgende choreografie strukture/elemente: 7.1 Kanon 7.2 Tema 7.3 Motief 7.4 Klimaks 7.5 Unison-beweging

Worked Solution & Example Answer:Definieer die volgende choreografie strukture/elemente: 7.1 Kanon 7.2 Tema 7.3 Motief 7.4 Klimaks 7.5 Unison-beweging - NSC Dance Studies - Question 7 - 2019 - Paper 1

Step 1

Kanon

96%

114 rated

Answer

Kanon is wanneer bewegings wat deur een of meer dansers uitgevoer word presies herhaal word deur die volgende danser/groep dansers maar op verskillende tye. Dit gebeur soos 'n Meksikaanse golf.

Step 2

Tema

99%

104 rated

Answer

Die onderwerp of idee waarop die danswerk gebaseer is. Dit kan 'n storie of 'n abstrakte idee of emosie wees. Identifiseer die tonelist/produksie.

Step 3

Motief

96%

101 rated

Answer

In herhalende beweging of gebaar wat op verskillende maniere uitgebrei kan word. As die woord herhalende nie iets nuut voorset nie, moet die idee maklik vir die gehoor wees.

Step 4

Klimaks

98%

120 rated

Answer

Dit is hoogtepunt of onverwagte omblik in die danswerk. Daar kan meer as een so 'n omblik wees in danswerk.

Step 5

Unison-beweging

97%

117 rated

Answer

Dansers voer gelyktydige dieselfde bewegings uit.

Join the NSC students using SimpleStudy...

97% of Students

Report Improved Results

98% of Students

Recommend to friends

100,000+

Students Supported

1 Million+

Questions answered

;