Hoe kan dans tot ontwikkeling in die kategorieë hieronder bydra?
Kies slegs DRIE kategorieë en gee 'n insiggewende beskrywing vir ELKE gebied:
7.1.1 Onderwys (2)
7.1.2 Sosiale/Personlike transformasie (2)
7.1.3 Kommunikasie (2)
7.1.4 Godsdiens (2)
7.1.5 Protes/Verset (2)
Vergelyk en verduidelik VIER ooreenkomste en VIER verskille tussen die bewegingsbeginsels van Afrika-dans en die bewegingsbeginsels van ENIGE ANDER dansvorm wat jy bestudeer het - NSC Dance Studies - Question 7 - 2017 - Paper 1
Question 7
Hoe kan dans tot ontwikkeling in die kategorieë hieronder bydra?
Kies slegs DRIE kategorieë en gee 'n insiggewende beskrywing vir ELKE gebied:
7.1.1 Onderwys (2)
... show full transcript
Worked Solution & Example Answer:Hoe kan dans tot ontwikkeling in die kategorieë hieronder bydra?
Kies slegs DRIE kategorieë en gee 'n insiggewende beskrywing vir ELKE gebied:
7.1.1 Onderwys (2)
7.1.2 Sosiale/Personlike transformasie (2)
7.1.3 Kommunikasie (2)
7.1.4 Godsdiens (2)
7.1.5 Protes/Verset (2)
Vergelyk en verduidelik VIER ooreenkomste en VIER verskille tussen die bewegingsbeginsels van Afrika-dans en die bewegingsbeginsels van ENIGE ANDER dansvorm wat jy bestudeer het - NSC Dance Studies - Question 7 - 2017 - Paper 1
Step 1
7.1.1 Onderwys
96%
114 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Dans kan gebruik word om die tradisie/geskiedenis van 'n gemeenskap oor te dra. Dit kan deur middel van gemeenskaps- of sosiale/matsaklike projekte gedoen word. Dit kan wees in formele onderrigsettinge soos skole, of in informele omgewings soos by feeste.
Step 2
7.1.2 Sosiale/Personlike transformasie
99%
104 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Dans ervaar 'n gevoel van persoonlike transformasie deur dans, bv. deur die ontwikkeling van gesondheid, verbeterde lewensvaardighede, verhoogde bewusheid van ander mense. Dit ondersteun ook sosiale interaksie en bou spanwerk en vertrouensverhoudinge op.
Step 3
7.1.3 Kommunikasie
96%
101 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Om idees en gedagtes oor te dra / Om in te lig sonder om woorde te gebruik – dans is 'n universele taal. Om emosies op 'n nie-verbaal manier te toon/uit te druk, en om gevoelens te kommunikeer is 'n belangrike aspek van dans.
Step 4
7.2 Vergelyk en verduidelik VIER ooreenkomste en VIER verskille
98%
120 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Verskille kan wees:
Afrika-dansbewegings is tradisioneel en verander dikwels nie.
Kontemporêre dansbeweging is kreatief en dikwels deur improvisasie geskep en verskil van een choreograaf tot 'n volgende.
Ooreenkomste kan wees:
Beide vorms gebruik dans as 'n vorm van uitdrukking en kommunikasie.
Dit kan beide temas en stories deur middel van beweging oordra.