2.1 Noem TWEE voorvalle wat uit die bedrywighede van persone by die werkplek voortspruit, wat aan die gesondheids- en veiligheidsinspekteur geraapporteer moet word - NSC Electrical Technology Digital - Question 2 - 2023 - Paper 1
Question 2
2.1 Noem TWEE voorvalle wat uit die bedrywighede van persone by die werkplek voortspruit, wat aan die gesondheids- en veiligheidsinspekteur geraapporteer moet word. ... show full transcript
Worked Solution & Example Answer:2.1 Noem TWEE voorvalle wat uit die bedrywighede van persone by die werkplek voortspruit, wat aan die gesondheids- en veiligheidsinspekteur geraapporteer moet word - NSC Electrical Technology Digital - Question 2 - 2023 - Paper 1
Step 1
2.1 Noem TWEE voorvalle wat uit die bedrywighede van persone by die werkplek voortspruit, wat aan die gesondheids- en veiligheidsinspekteur geraapporteer moet word.
96%
114 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Wanneer 'n persoon sterf.
Wanneer die gesondheid of veiligheid van enige persoon in gevaar is.
Step 2
2.2 Definieer die term gevaar met verwysing na die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid, 1993 (Wet 85 van 1993).
99%
104 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Gevaar beteken enigiets wat 'n besering aan 'n persoon of beskadiging van eiendom kan veroorsaak.
Step 3
2.3 Verdunlik waarom die posisie van die noodhoofskakelaar vir die veiligheid in en om die werkswinkel belangrik is.
96%
101 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Die Hoof Noodskakelaar behoort op sleutel plekke in die werkswinkel geïnstalleer wees, sodat dit maklik bereikbaar is deur werkers tydens 'n noodgeval.
Step 4
2.4 Noem TWEE gevolge wat 'n derdegraadse brandwond op 'n mens se liggaam het.
98%
120 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Weefsel wat swart of grys gebrand is.
Moeilike asem.
Step 5
2.5 Noem TWEE eerstehulpstappe wat gedoen moet word nadat 'n persoon deur 'n elektrisiteit stroom geskok is.
97%
117 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!