Bestudeer die lys van geregte vir 100 gaste - NSC Hospitality Studies - Question 4 - 2021 - Paper 1
Question 4
Bestudeer die lys van geregte vir 100 gaste. Gebruik die inligting hieronder. Toon AL die formules en berekeninge.
Voedselkoste: R15 000
Arbeidskoste: R4 400
Oorroo... show full transcript
Worked Solution & Example Answer:Bestudeer die lys van geregte vir 100 gaste - NSC Hospitality Studies - Question 4 - 2021 - Paper 1
Step 1
Beskryf 'n samoesa.
96%
114 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
'n Samoesa is 'n driehoekvormige happie/pasteitjie gemaak met puff/filodeeg wat in olie/gebak/klipbraai (airfryer) word, verskilende vulsels wat sout, sterk gegeur of soet kan wees.
Step 2
Maak 'n lys van DRIE nadele van vingerete.
99%
104 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Vingerete kan duur wees per persoon.
Voedselitem kan tirderword.
Mense kan honger wees die hele duur van die funksie.
Step 3
Bepaal watter voedselgroep is NIE verteenwoordig NIE.
96%
101 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Die voedselgroep wat nie verteenwoordig is nie, is groente.
Step 4
Stel TWELE soet snoephappies voor om die voedselgroep in jou antwoord op VRAAG 4.1.3(a) te verteenwoord.
98%
120 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Bessievlaaitjies.
Aarbeipasteitjies.
Step 5
Identifiseer die geregte wat NIE geskik is NIE en die bestanddeel in ELKE geregte.
97%
117 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!