5.1.1 Onderskei tussen 'n sintaksfout ('syntax error') en 'n loopydfout ('runtime error') - NSC Information Technology - Question 5 - 2020 - Paper 2
Question 5
5.1.1 Onderskei tussen 'n sintaksfout ('syntax error') en 'n loopydfout ('runtime error').
5.1.2 Gee TWEIE rylayne oor hoe 'n programmeerder bruikbare fout-boodskap... show full transcript
Worked Solution & Example Answer:5.1.1 Onderskei tussen 'n sintaksfout ('syntax error') en 'n loopydfout ('runtime error') - NSC Information Technology - Question 5 - 2020 - Paper 2
Step 1
5.1.1 Onderskei tussen 'n sintaksfout ('syntax error') en 'n loopydfout ('runtime error').
96%
114 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
'n Sintaksfout kom voor as die reëls van die programerings-taal oortree word, wat voorkom dat die program kan uitvoer. 'n Loopydfout kom voor as die program uitgevoer word en 'n probleem word ondervind.
Step 2
5.1.2 Gee TWEIE rylayne oor hoe 'n programmeerder bruikbare fout-boodskappe kan saamstel.
99%
104 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Verduidelik die fout in verstaanbare terme aan die gebruiker om hulle te help om die probleem op te los.
Gebruik 'n aanduiding of dit die program se fout is of as gevolg van iets wat die gebruiker gedoen het.
Step 3
5.2 Wat is die vereiste vir 'n skikking om deursoek te word wanneer die binêre soekalgoritme gebruik word?
96%
101 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
'n Skikking moet gesorteer word voordat binêre soek gedoen kan word.
Step 4
5.3 Gee 'n moontlike rede vir hierdie onverwagse resultaat.
98%
120 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Die veranderlike S is nie 'n aanvanklike waarde gegee nie (nie geïnitialiseer nie).
Step 5
5.3.2 Stel TWEE maneer voor waarop die kode van die beginnerprogrammereder verbeter kan word om meer leesbaar te wees.
97%
117 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Inkleping om 'n leesbare struktuur te gee.
Voeg kommentaar by om die doel van die program te verduidelik.