Gedurende die 2008–2012-tydperk het Suid-Afrika 'n gemiddelde groei koers van net meer as 2% aangeteken, hoofsaaklik as gevolg van die wêreldwye ekonomiese resessie - NSC Mathematical Literacy - Question 5 - 2022 - Paper 1
Question 5
Gedurende die 2008–2012-tydperk het Suid-Afrika 'n gemiddelde groei koers van net meer as 2% aangeteken, hoofsaaklik as gevolg van die wêreldwye ekonomiese resessie.... show full transcript
Worked Solution & Example Answer:Gedurende die 2008–2012-tydperk het Suid-Afrika 'n gemiddelde groei koers van net meer as 2% aangeteken, hoofsaaklik as gevolg van die wêreldwye ekonomiese resessie - NSC Mathematical Literacy - Question 5 - 2022 - Paper 1
Step 1
5.1.1 Skryf die provinsie neer wat die meeste tot die groothandelsektor bygedra het.
96%
114 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Die provinsie wat die meeste tot die groothandelsektor bygedra het, is die Wes-Kaap met 'n bydrae van 55%.
Step 2
5.1.2 Die totale bedrag wat deur die drie provinsies tot landbou bygedra het, was R8,3 miljard. Bepaal watwer gedeelte van die landbou Wes-Kaap bygedra het.
99%
104 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Die bydrae van Wes-Kaap tot die landbou is 29%. Dit kan bereken word deur die verhouding te neem: