Photo AI

Watter EEN van die volgende is die laaste stadium wanneer noodhelp toegepas word? A - NSC Mechanical Technology Automotive - Question 1 - 2022 - Paper 1

Question icon

Question 1

Watter-EEN-van-die-volgende-is-die-laaste-stadium-wanneer-noodhelp-toegepas-word?-A-NSC Mechanical Technology Automotive-Question 1-2022-Paper 1.png

Watter EEN van die volgende is die laaste stadium wanneer noodhelp toegepas word? A. Ondersoek B. Behandeling C. Diagnose D. Vervoer Wat is die maksimum dikte plaat... show full transcript

Worked Solution & Example Answer:Watter EEN van die volgende is die laaste stadium wanneer noodhelp toegepas word? A - NSC Mechanical Technology Automotive - Question 1 - 2022 - Paper 1

Step 1

Watter EEN van die volgende is die laaste stadium wanneer noodhelp toegepas word?

96%

114 rated

Answer

B. Behandeling

Step 2

Wat is die maksimum dikte plaatmetaal wat 'n handgillotiene kan sny?

99%

104 rated

Answer

B. 1,2 mm

Step 3

Watter deel van die hidroliuse pers word gebruik om die platform veilig op 'n gewenste hoogte te hou?

96%

101 rated

Answer

B. Plunjer

Step 4

Watter EEN van die volgende toetse word gebruik om weerstand teen penetrasie te bepaal?

98%

120 rated

Answer

A. Vyltoets

Step 5

Watter masjien word gebruik om 'n vonktoets op koalstaal uit te voer?

97%

117 rated

Answer

A. Bankslypmasjien

Step 6

Watter EEN van die volgende materiale sal 'n hoë luithoon hê wanneer dit dien as 'n klanktoets met 'n hamer geklank?

97%

121 rated

Answer

B. Staal

Join the NSC students using SimpleStudy...

97% of Students

Report Improved Results

98% of Students

Recommend to friends

100,000+

Students Supported

1 Million+

Questions answered

;