7.1 Definieer die term kompressieverhouding van 'n enjin - NSC Mechanical Technology Automotive - Question 7 - 2019 - Paper 1
Question 7
7.1 Definieer die term kompressieverhouding van 'n enjin.
7.2 Die boor en slag van 'n enjin is onderskeidlik 84 mm en 90 mm en dit het 'n kompressieverhouding van 8... show full transcript
Worked Solution & Example Answer:7.1 Definieer die term kompressieverhouding van 'n enjin - NSC Mechanical Technology Automotive - Question 7 - 2019 - Paper 1
Step 1
Definieer die term kompressieverhouding van 'n enjin.
96%
114 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Kompressieverhouding is die verhouding tussen die totale volume van 'n silinder wanneer die suier op onderste dooie punt is (Vs) tot die volume van die lading in die silinder wanneer die suier op boonste dooie punt is (Vv).
Step 2
Die slagvolume
99%
104 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Die slagvolume (SV) kan bereken word met die formule: