6.1 FIGUUR 6.1 hieronder toon 'n voetstukboormasjin - NSC Mechanical Technology Welding and Metalwork - Question 6 - 2020 - Paper 1
Question 6
6.1 FIGUUR 6.1 hieronder toon 'n voetstukboormasjin. Benoom onderdele A–D.
6.2 Verdudielik die werkbeginsels van die volgende masjiene wat in die sweiswerkwinkel ge... show full transcript
Worked Solution & Example Answer:6.1 FIGUUR 6.1 hieronder toon 'n voetstukboormasjin - NSC Mechanical Technology Welding and Metalwork - Question 6 - 2020 - Paper 1
Step 1
Benoem onderdele A–D
96%
114 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
A = Tafel / Masjientafel / Werkstafel / Platform
B = Klembus / Kluokop / Boorpuntouer
C = Motor
D = Pilaar / Kolom
Step 2
Verdudielik die werkbeginsels van die volgende masjiene wat in die sweiswerkwinkel gebruik word: 6.2.1 Horisontale bandsaag
99%
104 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Die lem word om twee katrolle gespanne.
Die masjin word deur 'n elektriese motor aangedryf.
Die lem is so gemonteer sodat dit in 'n aaneenlopende voorwaartse beweging sny.
Die lesmas instelling word per hand of 'n hidrouliese stelsel gereguleer en laat sak.
Die metaal word gesny word, word gedurende die snyproses, stewig in die masjinskroef vasgeklim.
Step 3
Verdudielik die werkbeginsels van die volgende masjiene wat in die sweiswerkwinkel gebruik word: 6.2.2 Pons-en-knipmasjien
96%
101 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Dit is 'n elektries gedrewe masjin.
Dit maak van 'n vliegwiel en koppelaars gebruik om die verskillende lemme vanplätze te aktiveer.
Step 4
Noem DRIE primêre funksies van terugflitsweerders wat op die gassilinders van oksasietelienetoerusting gemoneer is.
98%
120 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Dit voorkom terugvloei
Dit voorkom ontploffing.
Step 5
Noem VIER gebruike van snytappe en snymore in die meganiese werkweld.
97%
117 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Tappe word gebruik om in moeier skroefdraad te sny of te maak.
Snymore word gebruik om buite- of binne skroefdraad te sny.