5.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoord op die volgende vrae gegee - NSC Music - Question 5 - 2022 - Paper 1
Question 5
5.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoord op die volgende vrae gegee. Skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (5.1.1 tot 5.1.5) neer, bv. 5.1.6 E.
... show full transcript
Worked Solution & Example Answer:5.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoord op die volgende vrae gegee - NSC Music - Question 5 - 2022 - Paper 1
Step 1
5.1.1 Watter maatskappy bestuur meganiese regte?
96%
114 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
B. CAPASSO
Step 2
5.1.2 Die funksie van 'n opnamemaatskappy is om ...
99%
104 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
C. nuwe musiek in 'n atelje te vervaardig.
Step 3
5.1.3 SAMRO is verantwoordelik vir die ...
96%
101 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
D. Al die bogenoemde.
Step 4
5.1.4 'n Komponis se regte met betrekking tot haar/sy musiek sluit die ... in:
98%
120 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
D. Al die bogenoemde.
Step 5
5.1.5 'n Persoon wat die elektronsiege werke van 'n partituur voordra, is ...
97%
117 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
A.
Step 6
5.2 Waarna verwys 'musiekroof' in gepubliseerde en opgeneemde musiek?
97%
121 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Die aflaai van gekopieerde musiek sonder om daarvoor te betaal.
Die mede deel van digitale musiek (partiture of opnames).
Kopiëring van bladmusiek wat nie in die publiek besit word nie.
Onwetlike kopiëring van bladmusiek vir privaatdoeleindes.
Verkoop/verspreiding van onwettige gekopieerde musik partituren en opnames.
Step 7
5.3 Verduidelik die term 'uitvoertantième'.
96%
114 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
‘n Fooi wat deur die uitvoeringskunstenaar aan SAMRO betaal word, wie daaraanvolgens die komponis betaal vir die lewendige uitvoeringsregte.
Step 8
5.4 Vir hoe lank is kopiering geldig in Suid-Afrika?
99%
104 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Tot 70 jaar na die dood van die komponis, ledigers of uitvoerende kunstenaars.