1.1
n Reaksie waarin die produk omgeskakel word in reakante word
beskryf as:
A Heterogeen
B Homogeen
C Omkeerbaar
D Spontaan
1.2 Watter EEN van die volgende reaksie toestande is tot esterifikasie van toepassing?
A Verhit reaksie mengsel met warm water
B Verhit reaksie mengsel tot reaksie begin
C Pas sterkte hitte toe indien reaksie nie begin nie
D
1.4 Watter EEN van die volgende veranderinge sal die tempo van die H₂(g) produksie, in die reaksie hieronder gegee, laat toeneem?
Mg(s) + H₂SO₄(aq) → MgSO₄(aq) + H₂(g)
A Toename in druk deur afname in die volume
B Voeg water by die reaksie mengsel
C Toename in volume van die H₂SO₄(aq)
D Toename in konsentrasie van die H₂SO₄(aq)
1.5 Beskryf die omkeerbare reaksie: 3 Y₂(g) ⇌ 2 Y(g) ΔH = -80 kJ
A As die aktiveringsenergie vir die terugreaksie 180 kJ is, dan is die aktiveringsenergie vir die voorwaartsreaksie .. - NSC Physical Sciences - Question 1 - 2016 - Paper 2
Question 1

1.2 Watter EEN van die volg... show full transcript
Worked Solution & Example Answer:1.1
n Reaksie waarin die produk omgeskakel word in reakante word
beskryf as:
A Heterogeen
B Homogeen
C Omkeerbaar
D Spontaan
1.2 Watter EEN van die volgende reaksie toestande is tot esterifikasie van toepassing?
A Verhit reaksie mengsel met warm water
B Verhit reaksie mengsel tot reaksie begin
C Pas sterkte hitte toe indien reaksie nie begin nie
D
1.4 Watter EEN van die volgende veranderinge sal die tempo van die H₂(g) produksie, in die reaksie hieronder gegee, laat toeneem?
Mg(s) + H₂SO₄(aq) → MgSO₄(aq) + H₂(g)
A Toename in druk deur afname in die volume
B Voeg water by die reaksie mengsel
C Toename in volume van die H₂SO₄(aq)
D Toename in konsentrasie van die H₂SO₄(aq)
1.5 Beskryf die omkeerbare reaksie: 3 Y₂(g) ⇌ 2 Y(g) ΔH = -80 kJ
A As die aktiveringsenergie vir die terugreaksie 180 kJ is, dan is die aktiveringsenergie vir die voorwaartsreaksie .. - NSC Physical Sciences - Question 1 - 2016 - Paper 2
Step 1
1.1 n Reaksie waarin die produk omgeskakel word in reakante word beskryf as:
96%
114 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
C Omkeerbaar
In hierdie reaksie kan die produk terugverander na die reaktante.
Step 2
1.2 Watter EEN van die volgende reaksie toestande is tot esterifikasie van toepassing?
99%
104 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
A Verhit reaksie mengsel met warm water
Esterifikasie vind plaas by verhoogde temperatuur, waar 'n reaksie mengsel verhit word.
Step 3
1.4 Watter EEN van die volgende veranderinge sal die tempo van die H₂(g) produksie, in die reaksie hieronder gegee, laat toeneem?
96%
101 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
D Toename in konsentrasie van die H₂SO₄(aq)
Verhoogde konsentrasie sal die snelheid van die reaksie verhoog.