'n Tuimeltrein- ('roller-coaster')-kar met 'n massa van 200 kg, met die enjin afgeskakel, beweeg op baan ABC wat 'n ruwe oppervlak het, soos in die diagram hieronder getoon - NSC Physical Sciences - Question 5 - 2020 - Paper 1
Question 5
'n Tuimeltrein- ('roller-coaster')-kar met 'n massa van 200 kg, met die enjin afgeskakel, beweeg op baan ABC wat 'n ruwe oppervlak het, soos in die diagram hieronder... show full transcript
Worked Solution & Example Answer:'n Tuimeltrein- ('roller-coaster')-kar met 'n massa van 200 kg, met die enjin afgeskakel, beweeg op baan ABC wat 'n ruwe oppervlak het, soos in die diagram hieronder getoon - NSC Physical Sciences - Question 5 - 2020 - Paper 1
Step 1
5.1 Definieer die term nie-konserwatiewe krag.
96%
114 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
‘n Krag is nie-konserwatief indien die arbeid wat dit verrig afhanglik is van die baan wat tussen twee punte beweeg.
Step 2
5.2 Bereken die verandering in die kinetiese energie van die kar nadat dit van punt A na punt B beweeg het.
99%
104 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Die verandering in die kinetiese energie kan bereken word met die formule: