Skryf TWEE sinne oor ELK van die volgende konsepte in die konteks van godsdienste:
1.5.1 Inspirasie
1.5.2 Mite
1.5.3 Karma
1.5.4 Vergelykbaarheid
1.5.5 Bodhisattva - NSC Religion Studies - Question 1 - 2019 - Paper 1
Question 1
Skryf TWEE sinne oor ELK van die volgende konsepte in die konteks van godsdienste:
1.5.1 Inspirasie
1.5.2 Mite
1.5.3 Karma
1.5.4 Vergelykbaarheid
1.5.5 Bodhisat... show full transcript
Worked Solution & Example Answer:Skryf TWEE sinne oor ELK van die volgende konsepte in die konteks van godsdienste:
1.5.1 Inspirasie
1.5.2 Mite
1.5.3 Karma
1.5.4 Vergelykbaarheid
1.5.5 Bodhisattva - NSC Religion Studies - Question 1 - 2019 - Paper 1
Step 1
1.5.1 Inspirasie
96%
114 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Inspirasie verwys na die asem (mag/krag, kennis) van 'n buitegewone wese, bv. 'n godheid. Alternatiewelik kan dit verwys na mense wat voel dat hulle deur so 'n mag beheers word.
Step 2
1.5.2 Mite
99%
104 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
'Mite' kom van die Griekse woord 'mythos' wat 'woord' of 'fabel' beteken. In Religieusstudies verwys die term 'mite' na verhale wat die diepste waarhede oor die skepping, lewe en dood vertel.
Step 3
1.5.3 Karma
96%
101 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
'Karma' beteken 'aksie/optrede/handeling' of 'daad'. Dit impliseer ook die gevolg van dade/optrede.
Step 4
1.5.4 Vergelykbaarheid
98%
120 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Beteken dat twee of meer godsdienste vergelyk kan word. Dit impliseer ook die manier hoe godsdienste verskillen in ooreenkomste het.
Step 5
1.5.5 Bodhisattva
97%
117 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
In Boeddhisme is 'n Bodhisattva 'n individu (geestelike ontwikkelde) wat nie net vir homself, maar vir ander ook wil help om verligting te bereik. Die Bodhisattva is bereid om hom/haar in diens van die ander te stel.