Watter EEN van die volgende verbindings is 'n voorbeeld van 'n versadigde koolwaterstof?
A Eteen
B Butaan
C Bromoetaan
D Metanoësuur
- NSC Technical Sciences - Question 1 - 2019 - Paper 2
Question 1
Watter EEN van die volgende verbindings is 'n voorbeeld van 'n versadigde koolwaterstof?
A Eteen
B Butaan
C Bromoetaan
D Metanoësuur
Worked Solution & Example Answer:Watter EEN van die volgende verbindings is 'n voorbeeld van 'n versadigde koolwaterstof?
A Eteen
B Butaan
C Bromoetaan
D Metanoësuur
- NSC Technical Sciences - Question 1 - 2019 - Paper 2
Step 1
Watter EEN van die volgende verbindings is 'n voorbeeld van 'n versadigde koolwaterstof?
96%
114 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Die korrekte antwoord is B: Butaan. Butaan is 'n versadigde koolwaterstof omdat dit slegs enkelbindings tussen die koolstofatome het, wat die definisie van 'n versadigde koolwaterstof is.